 |
NG Kids Afrikaans:
Klop 2010 se prysverhoging! Teken NOU in, want dis jou laaste kans om NG KIDS teen 2009 se prys met afslag van 25 persent daarby te kry!
Jy betaal net R206,55 vir twaalf uitgawes.
Dis nie al nie. Ons sal jou tydskrif gratis by jou deur aflewer.
Moenie die kans misloop nie. Teken nou in!
* Let wel dat die aanbod net vir inwoners van Suid-Afrika is. Skakel 0860 103 578 vir internasionale tariewe.

|
 |